Zani & Gerrit
‘n Driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.
Prediker 4:12
14.01.2023
Die troue is oppad en jy word genooi.

Op 14 Mei 2022 het ons verloof geraak en het besluit om ons troue te hou op die 14de Januarie 2023 in Vanrhynsdorp, waar ons, ons beloftes aan mekaar maak voor familie, vriende en God.




DATUM
14 Januarie 2023

TYD
17h30

PLEK
Letsatsi Lodge, Vanrhynsdorp

KROEG
Kontant kroeg beskikbaar

DRAG
Semi-formeel

KINDERS
is welkom
GESKENKE
Ons grootste geskenk is om met julle die spesiale dag te deel.
Indien jul ietsie wou gee, sal ‘n geldjie in die bank hierdie wonderlike dag af seël.
Mr Gerrit GJ Wickens | Standard Bank
Current Account No. 10 07 336 7794 | Upington 704


AKKOMMODASIE
Bespreek asb. jou verblyf by Letsatsi Lodge en gee jou naam by ontvangs as deel van die Wickens troue.
LETSATSI LODGE

RSVP
As jy nie teen 15 Desember 2022 antwoord nie, onthou asb. om ‘n stoel en toebroodjie saam te bring.