
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)

Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Kom vier saam met ons bruilofsfees in die Karoo.
Jasper & Lizené
15:00
tussen die blomme het ek jou lief gekry
en nou dans ons harte dat die stof staan
ons ritme word eersdaags een
en ek kan nie wag om vir altyd saam met jou in te gaan nie
al my afdraaipaadjies lei keer op keer na jou
die een wat my raak sien
vir wie ek droom om te wees
en al my tekortkominge lief het
asof ek tog volmaak is
mag ons altyd langs mekaar blom en groei
en ons liefde vir ander ‘n voorbeeld wees
van hoe om iemand met jou hele wese
en sonder twyfel, ewig lief te hê
– kaalwoorde




Seremonie
NG Kerk Fraserburg

Onthaal
Fraserburg Stadsaal

Drag
Semi-formeel
Neem in ag, dis koud in die nag

Kroeg
Kontantkroeg beskikbaar

Waar is die onthaal?
Fraserburg Stadsaal
RSVP
Ongelukkig geen kinders op die troue nie.
Wenkie vir ‘n Geskenkie
Beskou ons nie as te astrant, as ons eerder vra vir ‘n geskenk van kontant.
Akkommodasie
In die dorp

