19 Maart 2022

Jacobs Bruilof

19 Maart 2022

Jacobs Bruilof
ONS NOOI U UIT NA DIE HUWELIKSBEVESTIGING VAN
Seun van Johnny en Mara Bell
Dogter van Boetie en Louise van Tonder

19 Maart 2022

UAP, UPINGTON

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

So maak seker jy sit gemaklik voor die kerkklokke lui.
Ons wil vir mekaar ‘n huis bou waar liefde aspris in elke vertrek iets van homself agterlos, Waar die son elke dag langer kuier as wat hy moet.

Ons wil vir mekaar ‘n huis wees meer as net ‘n halwe murasie van ‘n idee maar iewers waar ons onsself kan wees,
In arms waarin ons voel dat ons hart se posadres finaal kan verander want ons is uiteindelik tuis.

Ons is geskape vir mekaar deur die Vader daar bo en dis is wat ons glo.

Ons is mekaar se vrede wanneer die storms woed, mekaar se blydskap as die hartseer ons wil onderkry.

God, Liefde, respek, lojaliteit seël die lewe wat ons saam begin. In mekaar het ons uiteindelik alles gevind wat ons nooit kon waag om te droom.

En so deur die lewe brand ons liefdesvlam Voort.